BLOG

[breadcrumb]

Franzette – Fibromialgie

August 28, 2019
Comments Off on Franzette – Fibromialgie

 Jody Bertrand se hulp WERK!!!! Ek voel fantastic! Ek het n uitvoerende kuns skool.
Ek moet gewoonlik iewers voor klas slaap, dan het ek oral aasistente omdat ek te moeg word of siek voel of maagpyn of hoofpyn ens. Ek werk nou voldag en kan weer dans! Eks ongelooflik styf omdat ek lanklaas beweeg het. Dit was n moeilike pad, maar die moeite werd. Genade ek was siek.