BLOG

[breadcrumb]

Jakaranda Kinderhuis Projek

November 11, 2020

Ons wil fondse insamel vir Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise en terselfdertyd ‘n baie goeie produk (Iry Oil) in die mark bekendstel.

Ons benodig ongeveer R100 000 per maand om dit te doen. Ons sal R150 skenk vir elke klein bottel wat verkoop word en R300 en vir elke groot bottel wat verkoop word.
Om ‘n ouditspoor te hê, moet die olie aanlyn gekoop word.

U kan hier oor Iry Oil lees.

‘n Klein bottel kan hier gekoop word

en

‘n Groot bottel kan hier gekoop word

We want to assist underprivileged families and launch an amazing product (Iry Oil) in the market. We want to support soup kitchens where they can get at least one nutritious meal every day.

We need about R100 000 per month to do that. We will donate R150 for every small bottle sold and R300 and for every large bottle sold.

To have an audit trail, the oil must be purchased online.

You can read about Iry Oil here

You can buy a small bottle here

or

You can buy a large bottle here

Hits : 371

POST A REPLY