BLOG

[breadcrumb]

Covidpandemie ‘n Wêreldwye Krisis Komplot

October 07, 2021
Comments Off on Covidpandemie ‘n Wêreldwye Krisis Komplot

R 150.00

Category:

Description

Get the book in English

Hierdie boek van dr Tros Bekker is uniek omdat dit ‘n verhaal vertel wat baie los drade laat en nie ‘n bevredigende einde het nie en ons weet almal hoe frustrerend dit kan wees.

Die uniekheid lê egter daarin dat al hierdie los drade in die werklike lewe saamgebind sal word met die eerste  episodes wat binnekort in Suid -Afrika afskop.

Kry hierdie boek nou en raak betrokke by die grootste drama in menseheugenis wat geen fiksieskrywer ooit sou kon uitdink nie, aangesien dit te vergesog sou wees om geloofwaardig te wees.

 

 

Additional information

Weight 0.5 kg